| Modulekode | ONT 202 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Die proses en produk van ontwerp deur integrasie van die inhoud van ondersteunende modules. Terreinbeplanning en –ontwerp; ontwerpdeterminante. Ondersoek van betekenis en integriteit in landskapontwerp. Vaardighede: opstel van programme, ontleding van terreine, kreatiewe ontwerp, tydsbenutting, gevorderde grafiese en reprografiese tegnieke. Toepaslike teorie wat die ontwerpondersoek in landskapargitektuur rig en ondersteun. |
| Modulekrediete | 60.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | AAL 110, KON 111, KON 121, OML 110, OML 120 en ONT 100 |
| Kontaktyd | 17 studio ure per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Argitektuur |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App